Die tipe mense wat God gebruik
2 May 2021
Geplaas in: Lukas 6:12-16,
Prediking en roeping
Lukas 6:12-16 Die meeste jong predikante wil hulle geestelik held namaak en sy bediening soos ’n resep volg. Maar dit is ’n fout, omdat God nie net een persoonlikheidstipe, of bedieningstyl gebruik nie. Hy gebruik verskillende tipes mense en gebruik hulle verskillend. In Luk. 6:12-16 het ons ’n voorbeeld hiervan. 1. Hoe kies Hy…
Lees Verder