Hoe moet jy jou vyande liefhê?

5 Apr 2019 Geplaas in: Konflik, Liefde, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 12:14 & 17-21, Vergifnis, Vervolging

Romeine 12:14 & 17-21 ‘n Paar weke gelede het ds. Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad vir die Moslems gebid, nadat 28-jarige Brenton Tarrant vyftig van hulle in Christchurch, Nieu-Seeland, doodgeskiet het. Niemand het ‘n probleem gehad dat hy vir hulle gebid het nie, maar dat hy hulle ‘kinders van God’ genoem het. Sommige mense het hom aangevat,…

Lees Verder