Die tien plae: Donker en dood
Afgodery is dom en maak jou so. Oor dié wat afgode dien sê Jesaja 44:18-20: “Hulle weet nie en verstaan nie, want hulle oë is toegesmeer, sodat hulle nie sien nie, hulle harte, sodat hulle nie verstaan nie; en niemand neem dit ter harte nie, en daar is geen kennis of verstand om te sê…
Lees VerderDie tien plae: Sprinkane
In 2008 het ek die evangelie met ‘n sekuriteitswag gedeel. Hy het gesê dat hy in Shembe glo, en dat Jesus ‘n profeet was maar nie God nie. Ek het vir hom gevra of Shembe die see kan bedaar; of Shembe sondeloos is. Die Skrif leer duidelik dat Jesus die ware God is. Judas 5…
Lees VerderDie tien plae: Pes, swere en hael
In Desember 1998 het ek en ‘n vriend vir twee weke in Vryheid gaan preek. Op weeksdae het ons ‘n vakansie Bybelklub gehou vir kinders. My vriend het vir die eienaar van die plaaslike SPAR gevra of ons dit daar kon hou. Die man het gesê: ‘Ek is ‘n Moslem en het ‘n groot elektrisiteitrekening. …
Lees VerderDie tien plae: Muskiete en steekvlieë
‘n Span sendelinge het na ‘n Chinese eiland toe gegaan om die evangelie te deel. Die plaaslike volk het gesê dat hulle nie die Christen God nodig het nie, maar dat hulle binnekort ‘n fees vir hulle eie god sou hou. ‘n Jong man in die span het gesê: ‘Julle kan nie die fees hou…
Lees VerderDie tien plae: Bloed en paddas
Toe John Paton op Tanna was, het drie van die eiland se Heilige Manne gesê dat hulle nie in sy God glo of sy hulp nodig het nie. ‘Ons het mag oor lewe en dood, siekte en gesondheid, droogte en reën. As ons ‘n stukkie kos kan kry wat jy geëet het, kan ons jou…
Lees Verder