Open/Close Menu Baptistekerk Kemptonpark
Skip to content

Sermon Category: Matteus 27:45-46

Die sewe kruiswoorde van Jesus: Benoudheid

16 Apr 2022 Geplaas in: Matteus 27:45-46, Sewe Kruiswoorde  

Matteus 27:45-46 Iemand het my onlangs ’n klomp vrae oor Jesus se lyding gestuur. Dit was vir ’n onderhoud. Ek het dit moeilik gevind om te antwoord. Ek wou nie lukraak aan Jesus se lyding dink nie. Ek wou dit nie bloot intellektueel verstaan nie. Ek wou iets daarvan in my siel beleef. Maar wie…

Lees Verder

Soek

Kontak Ons

Tel: 084 699 2030

Commissionerstraat 85
Kemptonpark
1619
Suid-Afrika

 
Vind ons op Google Maps

Dienstye

Sondae
08:15 – Biduur
09:00 – Oggenddiens
16:15 – Biduur
17:00 – Aanddiens

Woensdae
19:00 – Biduur

Ander Webtuistes

  • Facebook
  • Anchor
  • YouTube
  • Creation Ministries International
  • Desiring God
  • Grace to You

© 2022 Baptiste Kerk Kempton Park deur VamTam Themes

