Goddelike genesing: wie is op die verhoog?

22 Mar 2014 Geplaas in: Geestelike gawes, Handelinge 3:1-10

Handelinge 3:1-10 Die Jode het drie gebedstye per dag gehad:  09:00, 12:00 en 15:00 (Psalm 55:18).  Petrus en Johannes is net voor 15:00 tempel toe vir gebed (v.1).  ‘n Verlamde man word deur sy vriende by die Skoonpoort neergelê.  Alfred Edersheim beskryf hierdie poort soos volg: ‘[This gate] formed the principal entrance into the Temple….

Lees Verder