Vrae en antwoorde oor die evangelie

21 Feb 2018 Geplaas in: Christus, Evangelie, Romeine 1:1-7, Verlossing

Romeine 1:1-7 Ek het ‘n paar weke gelede vir jou gesê dat die gemiddelde Afrikaanse kerkganger nie die evangelie verstaan nie.  Die ‘evangelie’ wat ek oor die afgelope paar jaar uit Afrikaners se monde gehoor het klink só: ‘Jy moet jou beste doen om in die hemel te kom.  Niemand kan dit op sy eie…

Lees Verder