Hoe moet ’n mens vas?
Jesaja 58:1-12 ‘n Man het eenkeer vir my gesê dat dit misties is om te vas: ‘Die vroeë kerk het nie gevas nadat Jesus opgevaar het hemel toe nie.’ Maar volgens Matt. 9:15 het die kerk juis gevas nadat Jesus opgevaar het hemel toe (vgl. Hand. 13:2-3, 14:23). Jesus se dissipels het gevas, maar nie met verkeerde motiewe soos…
Lees Verder’n Bybelse hantering van pyn
Romeine 8:18-27 Soos die res van die mensdom beleef ons pyn. In 2010 het ‘n vriend van my beide sy ouers op een dag verloor. Ek ken ‘n vrou en haar dogters wat kronies siek is en elke paar weke (sonder oordrywing) opgeneem word in die ‘n Man wat by my ouers gebly het is…
Lees Verder’n Profesie oor die kerk
Ek het laasweek ‘n WhatsApp gekry met ‘n profesie oor Suid-Afrika. ‘n Sekere Shawn Bolz vertel hoe hy in ‘n visioen gesien het dat Nelson Mandela met Jesus praat. Jesus het blykbaar vir Mandela gesê dat Hy besig is om ‘n geslag op te rig wat ‘n dubbele porsie seën sal ontvang. Bolz het vir…
Lees VerderDie Evangelie volgens Jesaja
Nêrens in die Ou Testament is die evangelie so duidelik soos in Jes. 52:13-53:12 nie. Dit is so helder dat ‘n Jood genaamd Rich Ganz aanstoot geneem het toe hy dit hoor, omdat hy gedink het dit is die Nuwe Testament. Die detail van Jesus se lewe in hierdie verse is verstommend. Wie buiten die Here…
Lees VerderChristene in beproewing
Oor die afgelope vier maande het ek met verskeie Christene gepraat wat deur moeilike beproewings gaan. In ons eie gemeente is daar sonde. Ek het ook binne ses weke drie roudienste gehou (daar is maar net 70 mense in ons gemeente). Ek ken meer as een predikant wat op die oomblik teenkanting van die gemeente kry,…
Lees VerderDie krag van gebed
In 2013 het ek in ‘n preek gesê dat beantwoorde God se bestaan bewys. ‘n Ateïs het op die preek gereageer en gesê dat gebed nie beantwoord word nie. ‘Die feit dat jý dit nog nie ervaar het nie, beteken nie dat dit nie gebeur nie,’ het ek teruggeskryf. Ek en elke ander gelowige…
Lees VerderDie soort gebed wat beantwoord word
Hoe moet dit wees om ‘n knievervanging te kry omdat jy so baie gebid het, en nie a.g.v. ou ‘n rugby besering of ‘slytasie’ nie? John Welch het so baie gebid dat sy knieë so hard soos ‘n bees se horings was.[1] Op Martin Holdt se begrafnis het sy dogter gesê dat daar eelte op…
Lees VerderLeer ons bid
Ek is die Here ewig dankbaar vir Martin Holdt se invloed op my lewe. Dit was veral sy gebedslewe wat my beïnvloed het. As gevolg daarvan was gebed van die begin van my bediening af vir my sentraal. Maar omtrent ‘n maand gelede toe lees ek ‘n boek wat my gebedslewe op sy kop…
Lees VerderGalbitter Getsemane
Die bitter nasmaak van Grand-Pa hoofpyn poeier op jou tong is wat Getsemane vir Jesus se siel was. Iemand het gesê dat sy liggaam op Golgota gekruisig is, terwyl sy siel in Getsemane gekruisig is. Hoekom was dit so bitter; wat het dit so erg gemaak? Mark. 14:32-42 wys vir ons wat op daardie donker…
Lees VerderChristelike prioriteite
Romeine 1:8-15 Het jy ‘n Christelike held, iemand wie se lewe vir jou ‘n voorbeeld is? Pasop. Moet hulle nie verafgod asof hulle onfeilbaar is nie. Ek ken iemand wat die kinderdoop so verdedig. ‘Jonathan Edwards het dit geglo, en hy kan tog nie verkeerd wees nie,’ het die persoon gesê. Hy het gemaak asof…
Lees Verder