Die sewe kruiswoorde van Jesus: Heerlikheid

8 May 2022 Geplaas in: Dood, Sewe Kruiswoorde

Lukas 23:46 In ’n sekere sin is die sewe kruiswoorde van Jesus soos die skepping. Op die sesde dag het die Here alles voltooi en daarna het Hy gerus (Gen. 1:31-2:3). Net so was Jesus se sesde kruiswoord: “Dit is volbring!” (Joh. 19:30). Daarna het Hy gerus en sy hemelse heerlikheid ingegaan. Deur Hom kan…

Lees Verder

Die sewe kruiswoorde van Jesus: Vervulling

23 Apr 2022 Geplaas in: Johannes 19:30, Sewe Kruiswoorde

Johannes 19:30 Toe koningin Elizabeth I van Engeland (1533-1603) op haar sterfbed was, toe sê sy: ‘O my God! It is over. I have come to the end of it—the end, the end. To have only one life, and to have done with it! To have lived, and loved, and triumphed; and now to know…

Lees Verder

Die sewe kruiswoorde van Jesus: Lyding

22 Apr 2022 Geplaas in: Johannes 19:28-29, Sewe Kruiswoorde

Johannes 19:28-29 Met die onlangse vloede in KwaZulu-Natal het iemand my vertel dat hulle geen water het nie. Ek vind dit ironies: met so baie reën is daar geen water nie. Dit is omdat die pype weggespoel het en daar modder in die boorgate is. Net so is dit ironies dat Jesus al die water…

Lees Verder

Die sewe kruiswoorde van Jesus: Benoudheid

16 Apr 2022 Geplaas in: Matteus 27:45-46, Sewe Kruiswoorde

Matteus 27:45-46 Iemand het my onlangs ’n klomp vrae oor Jesus se lyding gestuur. Dit was vir ’n onderhoud. Ek het dit moeilik gevind om te antwoord. Ek wou nie lukraak aan Jesus se lyding dink nie. Ek wou dit nie bloot intellektueel verstaan nie. Ek wou iets daarvan in my siel beleef. Maar wie…

Lees Verder

Die sewe kruiswoorde van Jesus: Liefde

14 Apr 2022 Geplaas in: Johannes 19:26-27, Sewe Kruiswoorde

Johannes 19:26-27 Die wêreld is opsoek na liefde. Mens hoor dit in hulle liefdesliede. Maar hulle sal dit nie buite Christus vind nie, omdat Hy liefde en die uitdrukking van God se liefde is (1Joh. 4:8, 10). Deur Jesus se lewe en kruisdood het Hy ware liefde geïllustreer. Ons dit onder andere in Joh. 19:26-27….

Lees Verder

Die sewe kruiswoorde van Jesus: Verlossing

9 Apr 2022 Geplaas in: Lukas 23:42-43, Sewe Kruiswoorde

Lukas 23:42-43 Ek wil jou vertel van ’n man wat die oggend op pad hel toe was en die aand by Jesus in die hemel. Wie is hy en hoe het dit gebeur? Luk. 23:42-43 sê vir ons: “Hy [die man aan die kruis langs Jesus] sê toe: ‘Jesus, dink aan my wanneer U in…

Lees Verder

Die sewe kruiswoorde van Jesus: Vergifnis

9 Apr 2022 Geplaas in: Lukas 23:34a, Sewe Kruiswoorde

Lukas 23:34a ‘Let me be as slow to forgive myself as thou art ready to forgive me.’1 So lees die gebed van ’n Puritein. Die ander kant is ook waar: as God jou vergewe het, is selfvergifnis onnodig. Aanvaar eenvoudig sy vergifnis. Dit is waaroor vandag se teks gaan.   1. Selfloos Een winter was…

Lees Verder

God se geskenk aan die wêreld

22 Dec 2021 Geplaas in: Christus, Johannes 3:16b, Kruis

Johannes 3:16b In Gary se solder lê ’n ou skildery vol stof. Hy weet nie dat dit R400 miljoen werd is nie. Om Jesus Christus te waardeer, moet jy sy waarde ken. Anders sal Hy vir jou ’n stowwerige ou skildery bly.   1. God se liefde Petrie is in graad 3. Hy hou van…

Lees Verder

Kruislose Christene

10 Oct 2021 Geplaas in: Kruis, Lukas 9:43b-50

Lukas 9:43b-50 Sowat ’n eeu gelede het William Booth (1829-1912) gesê: ‘I consider that the chief dangers which confront the coming century will be religion without the Holy Ghost, Christianity without Christ, forgiveness without repentance, salvation without regeneration, politics without God and heaven without hell.’1 Luk. 9:43b-50 wys vir ons wat gebeur as mense ’n…

Lees Verder

Kruisgesentreerde Christenskap

2 Apr 2021 Geplaas in: Galasiers, Galasiers 6:11-18, Kruis, Paasfees

Galasiërs 6:11-18 ’n Mens sou dink dit is onnodig om te sê, omdat Christenskap per definisie op Jesus se kruisdood vir ons sonde fokus. Om dus van kruisgesentreerde Christenskap te praat is oorbodig, byna soos as iemand ‘weer herhaal’, of ‘dood verongeluk’ sê (herhaal beteken om ‘weer te doen’, terwyl verongeluk beteken dat die persoon…

Lees Verder
1 2 3 4