Die pad na geestelike herstel

5 Apr 2014 Geplaas in: Afvalligheid, Handelinge 3:11-26

Handelinge 3:11-26 Baie mense wat in groot karongelukke is moet rehabilitasie kry om te leer loop of praat.  Net so is daar ‘n pad na geestelike herstel.  Anders as rehabilitasie vir die liggaam, kan geestelike rehabilitasie in ‘n oomblik gebeur.  Hoe? Geloof (v.11-16) Petrus het die kreupel man gesond gemaak.  Mense was verbaas en het…

Lees Verder