Die een ding wat Jesus van jou verwag

27 Mar 2022 Geplaas in: Lukas 10:38-42

Lukas 10:38-42 Verledejaar het ek ’n 79-jarige leraar gevra: ‘Wat is twee of drie lesse wat jy in jou bediening geleer het; dinge wat jy vir ’n jonger leraar sal sê?’ Wat volg is ’n deel van sy antwoord: ‘Ultimately, it seems to me that the only thing that matters is the cultivation of your…

Lees Verder