Jesus se tafelgesprek oor nederigheid en die Sabbat
Lukas 14:1-11 ’n Tafel is ’n wonderlike plek. Gesprekke vind daar plaas. Ek verkies dit om by ’n tafel te eet eerder as voor ’n TV. Rondom ’n tafel is waar die beste gesprekke plaasvind. Martin Luther se studente was gereeld in sy huis. Hulle het sy lering en gesegdes aan die etenstafel neergeskryf. Dit…
Lees VerderGedenk die Sabbatdag
Lukas 13:10-17 Volgens die Hebrew Roots Dwaling moet ons na die Sewendedag Sabbat toe terugkeer. Die Nuwe Testament sê anders: “Moet dus nie dat iemand julle oordeel oor…’n Sabbat nie. Hierdie dinge is net ’n voorafskaduwing van dit wat aan die kom was, maar die werklikheid is Christus.” (Kol. 2:16-17). Party mense dink Paulus verwys…
Lees VerderDie Einde van die Sabbat
Lukas 6:1-11 As mens van die einde van ’n seisoen praat, bedoel jy die seisoen is verby. Maar as ’n man vir sy meisie sê: ‘Jy is my begin en my einde,’ bedoel hy sy is alles. Sy is die een vir wie hy lewe. Net so bedoel ek met ‘die einde van die Sabbat’…
Lees VerderDink reg oor die Sabbat
Jesaja 58:13-14 Ek het onlangs ‘n hoofstuk oor die Sabbat in Iain Murray se boek, Evangelical Holiness gelees. Nou, ‘n paar weke later, trek ek by Jes. 58:13-14 in my reeks. Wat volg is die slotsom van my studie oor die Sabbat. Watse dag van die week is die Sabbat? Twee mense van die Sewendedag…
Lees VerderVrae en antwoorde oor die Hebrew Roots Movement
Ek het omtrent twaalf jaar gelede vir die eerste keer met hierdie dwaling te doen gekry. Iemand het by ‘n Bybelstudie gesê dat haar vriendin van Yeshua praat, en dat dit blykbaar verkeerd is om Jesus te sê. Drie jaar later het ek ‘n boek gelees wat hierdie lering verdedig. Ek het egter nog steeds…
Lees VerderHoe om reg te aanbid
Wanneer dit by moraliteit kom is die wêreld se leuse: ‘As dit lekker voel, jou gelukkig maak, en niemand seermaak nie, kan jy dit maar doen.’ Ongelukkig het hierdie mentaliteit Christelike aanbidding beïnvloed. Baie kerke voel ‘n veer vir wat God oor aanbidding sê. Vir hulle is dit net belangrik dat mense lekker moet voel….
Lees VerderGod se wette tot jou voordeel
Matilda is ‘n tipiese tiener. Sy haat die reëls in haar huis en skool. Sy is soos ‘n seun wat op die skooltoer vir die onderwyser gesê het: ‘Rules are there to be broken!’ Ouers en onderwysers is wyser as dit, en weet dat reëls vir almal se beswil en voordeel bestaan. Natuurlik kan…
Lees VerderDie verlore seën van rus (‘n boodskap vir kerkloses en werkslawe)
“1 So is dan voltooi die hemel en die aarde met hulle ganse leërmag. 2 En God het op die sewende dag sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat Hy gemaak het. 3 En God het die sewende dag geseën en dit geheilig, omdat…
Lees VerderHoekom gaan ons nie op Saterdae kerk toe nie?
“Sewe weke moet jy tel; vandat die sekel die eerste keer in die ongesnyde graan geslaan word, moet jy sewe weke begin tel. Dan moet jy die fees van die weke hou vir die Here jou God ooreenkomstig die vrywillige offer van jou hand wat jy sal gee, namate die Here jou God jou sal…
Lees Verder