Hoe om godvresend te lewe
Galasiërs 5:16-26 “Save, O Lord, for the godly one is gone; for the faithful have vanished from among the children of man… The godly has perished from the earth, and there is no one upright among mankind…” (Ps. 12:1, Miga 7:2, ESV). Dit klink of hierdie verse van ons tyd praat. Daar is baie mense…
Lees VerderRegte Christene
Lukas 8:4-15 Om en by 80% van alle Suid-Afrikaners sê hulle is Christene. Dit lyk nie so as ’n mens kyk na wat in ons land aangaan nie. Hoe weet jy dan of jy en die mense rondom jou regtig Christene is? Hoe weet jy iemand sê dit nie net met sy lippe nie? Dit…
Lees VerderOm Jesus meer lief te hê
Lukas 7:36-8:3 ’n Sekere mnr. Welch van Suffolk in Engeland het by ’n tafel gesit en huil. Toe iemand vra hoekom hy huil, toe sê hy: ‘Want ek kan Jesus nie meer liefhê nie.’1 Hy het sy beperking as ’n sondaar besef en tog was dit sy begeerte om Jesus meer lief te hê. Wil…
Lees VerderHernu jou Toewyding
Josua 24:1-28 Ek is nie ’n groot voorstaander van altar calls nie. Buiten dat dit nie in die Bybel voorkom nie, het baie van dié wat navore kom ’n vals bekering. Dit is ook so dat party van hulle gedurig uitkom en dink dat hulle van voor af tot bekering moet kom. En tog dink…
Lees Verder’n Tyd om geestelik te groei
2Petrus 1:3-11 Tydens die grendelstaat het ek van ons lidmate hoor sê: ‘Ek het nou meer tyd om die Bybel te lees en te bid.’ Ek het self ekstra tyd gevind om verse te memoriseer. My gesin is besig om in drie weke deur die Nuwe Testament te lees. Ek weet egter nie of almal…
Lees VerderGeestelike groei-probleme
Hebreërs 5:11-14 ‘n Seun wat saam met my op skool was, het ‘n groei-siekte gehad. Toe hy in matriek was, was hy so lank soos ‘n 6-jarige. Ek ken ‘n meisie wat so is. Sy moet seker nou al 22 wees, maar sy is so lank soos ‘n 10-jarige. Dit is normaal dat babas en kleuters…
Lees VerderGeestelike groei en gebed
Kolossense 1:9-14 Geestelike groei kom nie sonder gebed nie. Tog is daar party Christene wat net vir tydelike dinge soos hulle kinders, hulle siekte, hulle beproewings, hulle geldsake, hulle werk, ens. bid, en skaars vir hulle geestelike groei. Dalk weet jy nie hoe om hiervoor te bid nie. Kol. 1:9-14 leer ons hoe om vir…
Lees Verder