Kruisgesentreerde Christenskap
Galasiërs 6:11-18 ’n Mens sou dink dit is onnodig om te sê, omdat Christenskap per definisie op Jesus se kruisdood vir ons sonde fokus. Om dus van kruisgesentreerde Christenskap te praat is oorbodig, byna soos as iemand ‘weer herhaal’, of ‘dood verongeluk’ sê (herhaal beteken om ‘weer te doen’, terwyl verongeluk beteken dat die persoon…
Lees VerderDie Praktiese Implikasies van Paasfees
2Korintiërs 5:11-21 Ons moet nooit die Bybel lees om net meer kennis in ons koppe die kry nie. Ons doel moet altyd wees om meer kennis te kry, sodat ons reg kan lewe. Dit is immers die rede hoekom God ons sy Woord gegee het, naamlik om reg te lewe (Deut. 29:29b). Daarom is die…
Lees VerderGoeie Vrydag en die Eindtyd
Sagaria 3 Vir die eerste keer in my lewe is daar nie ’n erediens op Goeie Vrydag nie. Saam met die kwessie van die Koronavirus en ’n paar ander dinge, sien party mense dit as ’n teken van die einde. Ek weet nie of hulle reg is nie en tog sien ek ’n verwantskap tussen…
Lees VerderDie oorsprong en betekenis van Paasfees
Die Christelike wêreld swem met blog inskrywings, artikels, boeke, en DVD seminare wat sê dat die viering van Paasfees onstaan het by die godin van vrugbaarheid, liefde, seks en oorlog. Die antieke Sumeriërs het haar Inanna genoem. Haar Babiloniese naam was Astarte en haar Assiriese naam Ishtar. Sy is later met die Romeinse godin Venus geassosieer….
Lees VerderGalbitter Getsemane
Die bitter nasmaak van Grand-Pa hoofpyn poeier op jou tong is wat Getsemane vir Jesus se siel was. Iemand het gesê dat sy liggaam op Golgota gekruisig is, terwyl sy siel in Getsemane gekruisig is. Hoekom was dit so bitter; wat het dit so erg gemaak? Mark. 14:32-42 wys vir ons wat op daardie donker…
Lees VerderPasop vir Paasfees
[youtube=http://youtu.be/JTPwePFMJG8] Ek het eenkeer in my lewe redenaars gedoen. Ek was in die laerskool en moes ‘n toespraak lewer oor die onderwerp: ‘Alles wat te is…’ Daar het ek geleer dat iets wat aanvaarbaar is, sonde kan wees as jy dit oordoen of ‘n verkeerde klem daarop lê. Om Halloween te vier het te veel…
Lees VerderPasga en Paasfees
Hoe, waar en wanneer het Paasfees begin? Die Christelike wêreld swem met blog inskrywings, artikels, boeke, en DVD seminare wat sê Paasfees is heidens en het sy oorsprong by afgode soos Ishtar en Eostre. Maar is dit ‘n feit? Iets is nie outomaties waar net omdat dit gepubliseer is nie. Buiendien is dié siening nie…
Lees Verder