Die laaste wense en testament van Jesus Christus
15 May 2020
Geplaas in: Hebreers 9:15-22,
Kruis,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE
Hebreërs 9:15-22 ’n Testament is ’n persoonlik dokument wat nie vir almal se oë bedoel is nie. En tog is Jesus se testament oop en kan almal dit lees. Die vraag is of jou naam in die testament geskryf staan. Hoe kan jy weet of jou naam daarin is? 1. Die Testateur en Eksekuteur…
Lees Verder