Die Heilige Gees: Die Gees en die Woord
Johannes 16:12-15 ’n Bekende aanhaling van John Wesley (1703-91) lui: ‘I want to know one thing: the way to heaven… [God] has written it down in a book! O give me that book! At any price, Give me the Book of God!… Let me be, “a man of one book”.’1 Hoekom was die Bybel vir…
Lees VerderDie Heilige Gees: Ses sondes teen die Gees
Verskeie Tekste Freddie en Lisa gaan vir huweliksberading. Freddie roem dat hy nog nooit aan haar ontrou was nie. Hy sê nie dat hy haar emosioneel, verbaal en fisies afbreek nie. Net so vrees party mense die onvergeeflike sonde teen die Heilige Gees, maar hulle vergeet dat hulle op ander maniere teen Hom sondig. Hoe…
Lees VerderDie Heilige Gees: ’n Ander Trooster
Johannes 14:16 In die 1800’s het diamantmyne nie die moderne toerusting en masjienerie gehad wat ons vandag het nie. Om diamante te ontgin, was harde werk. Maar die een wat vohard het, is beloon. So is dit met Jesus se lering oor die Gees: dit is diep, maar wie aandagtig en biddend oplet, word beloon….
Lees VerderDie Heilige Gees: Wees vol van die Gees
Efesiërs 5:18 ’n Man het eenkeer vir my gesê: ‘Noem dit doping in die Gees, die uitstorting van die Gees, invulling, vervulling; noem dit wat jy wil, sonder die werk van die Heilige Gees kan niemand tot bekering kom nie.’ Die man was reg. Sonder die vervulling van die Gees sal ons geestelike babas bly….
Lees VerderDie Heilige Gees: Doping in die Gees
1Korintiërs 12:13a In 2009 het ’n man ons gemeente besoek en ’n afspraak met my gemaak. Hy het onder meer van die tweede genadewerk gepraat, naamlik dat gelowiges soms lank na hulle bekering in die Heilige Gees gedoop word. Ek het Wayne Grudem se Systematic Theology geraadpleeg en die saak vir myself uitgemaak: elke gelowige…
Lees VerderDie Heilige Gees: God in ons
Johannes 14:17 & 23 ’n Puriteinse gebed lui: O Holy Spirit, As the sun is full of light, the ocean full of water, Heaven full of glory, so may my heart be full of Thee.1 Mag dit aan die einde van hierdie boodskap die gebed van ons almal se harte wees. 1. Hy leer…
Lees VerderDie Heilige Gees: Die Belofte van die hemel
Efesiërs 1:13-14 In 2004 het ons ’n leiersvergadering op ’n plaas in Hectorspruit gehad. Dit was 40°C. Later die middag het stormwolke saamgepak. Dit was dreigend en daar was weerlig. Almal het in hulle karre gespring en na Nelspruit toe teruggekeer. Die volgende dag toe vra ek die eienaar van die plaas: ‘Hoeveel het dit…
Lees VerderDie Heilige Gees: Aanneming en sekerheid
Romeine 8:14-17 Die konsep van Christelike aanneming kom vanuit die Romeinse leefwêreld. F.F. Bruce sê: ‘The term “adoption”…may have a somewhat artificial sound in our ears; but in the Roman world of the first century AD an adopted son was a son deliberately chosen by his adoptive father to perpetuate his name and inherit his…
Lees VerderDie Heilige Gees: Weergeboorte
Johannes 3:1-8 Die Engelse woord is ‘regeneration’. Soos ’n ‘generator’ krag opwek, genereer die Heilige Gees lewe in ’n mens se hart. Sinclair Ferguson beskryf ‘regeneration’ as ‘another Genesis’.1 Toe God die wêreld gemaak het, het sy Gees (Heb. ruach) soos wind (ruach) oor die waters gesweef en lewe geskep (Gen. 1:2, 2Pet. 3:5). Met…
Lees VerderDie Heilige Gees: Sonde oortuiging
Johannes 16:8 Lank voor my tyd was daar twee broers by ons teologiese Seminarium. Een het teologie studeer en die ander een het daar gehuur. Blykbaar het die teologiese student dikwels die evangelie met sy ongelowige broer gedeel. Toe laasgenoemde weier om hom te bekeer, het sy broer hom gegryp, met die vuis bygedam en…
Lees Verder