Die Heilige Gees: Van heerlikheid tot heerlikheid
2Korintiërs 3:18 “Die pad van regverdiges is soos die helder oggendlig—dit verhelder geleidelik tot die volle dag.” (Spr. 4:18).1 Heiligmaking werk so: hoe verder jy in die Christelike lewe vorder, hoe meer word jy soos Christus. As Hy weer kom, sal die son van jou lewe sewe keer helderder as voorheen skyn en nooit weer…
Lees VerderFisieke Probleme: Gestremdheid
2Korintiërs 12:7-101 Die gesegde lui: jou verleentheid is God se geleentheid. Dit geld ook vir liggaamlike- en verstandelike gestremdheid. Ons sien dit onder meer in die lewe van die apostel Paulus. 1. Paulus se doring in die vlees (v.7) Paulus verwys na homself in die derde persoon as hy sy visioen van die hemel…
Lees Verder2021: Lig na die Donker
2Korintiërs 1:3-11 Dit was die leuse van Calvyn en later ook die Protestantse Hervorming: Post tenebras lux—Na donker, lig. Die inskripsie was op Geneve se munte en kan vandag by die Hugenote Museum in Franschhoek gesien word. Dit is asof die hervormers gesê het: ‘Die Katoliekekerk het ons vir ’n duisend jaar in die donker…
Lees VerderDie Praktiese Implikasies van Paasfees
2Korintiërs 5:11-21 Ons moet nooit die Bybel lees om net meer kennis in ons koppe die kry nie. Ons doel moet altyd wees om meer kennis te kry, sodat ons reg kan lewe. Dit is immers die rede hoekom God ons sy Woord gegee het, naamlik om reg te lewe (Deut. 29:29b). Daarom is die…
Lees VerderWerkverwante Probleme: Stres en Uitbranding
2Korintiërs 4:7-18 Die meeste mense werk vandat hulle in hulle vroeë 20’s is, totdat hul 65 is. Dit beteken dat jy vir ’n goeie 40 tot 45 jaar van jou lewe werk. Gevolglik is baie van die probleme waarmee jy sukkel ook werkverwant. Een van daardie probleme is stres en uitbranding. Volgens Spr. 18:14 is…
Lees Verder