Sê die Bybel vroue moet hoede dra?
22 Jul 2015
Geplaas in: Aanbidding,
Hoofbedekkings
Ek hou daarvan om vers vir vers deur boeke van die Bybel te preek. Dit dwing my om tekste en temas te preek wat ek andersins nie sou kies nie, bv. Paulus se lering oor hoofbedekkings in 1 Korintiërs 11:2-16. Ek het eenkeer in my ‘n lewe vraag hieroor gehad by ‘n Bybelstudie. Ek het…
Lees Verder