Die nuwe testament is beter as die ou testament
7 Mar 2020
Geplaas in: Hebreers 8:1-13,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE
Hebreërs 8 Let op dat die woorde ‘nuwe’- en ‘ou testament’ in kleinletters staan. Daarom bedoel ek nie dat die tweede deel van die Bybel beter is as die eerste deel nie. Ek gebruik eerder die woord ‘testament’ soos wat die Hebreërskrywer dit gebruik (bv. in Heb. 9:15-20). Dit gaan hier oor iemand wat ’n…
Lees Verder