Wat moet ons met ongelowige familie maak?
15 Apr 2020
Geplaas in: Familie,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE
Almal van ons het ongeredde familie: ’n lewensmaat, een of beide ouers, ’n kind of kleinkind, jou grootouers, broers, susters, ooms, tannies, niggies, neefs, of skoonfamilie. In baie gevalle is dit moeiliker om die evangelie met húlle te deel as met ’n vreemdeling. Hulle ken jou immers goed en weet van jou verlede. Dit is…
Lees Verder