Die grys areas van ons Geloof

22 Jun 2019 Geplaas in: Grys Areas, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 14:1-12

Romeine 14:1-12 In Engels is daar ‘n spreekwoord wat sê: ‘In essentials unity; in non-essentials liberty; in all things charity.’ Wat beteken dit? Dit beteken dat ons saamstem oor die basiese waarhede van die Bybel: God se karakter en wese, die Persoon van Jesus Christus, sy kruisdood vir ons sonde, sy liggaamlike opstanding uit die dood, sy…

Lees Verder