Die volharding van ons geloof

5 Dec 2019 Geplaas in: Christus, Gebed, Geloofsbelydenis, Hebreers 4:14-16, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Versoeking

Hebreërs 4:14-16 ‘n Baba benodig suurstof in die baarmoeder. Hy benodig dit wanneer Hy die baarmoeder verlaat en gebore word. Hy benodig dit deur sy hele lewe hier op aarde. Sonder suurstof sal hy doodgaan. Net so benodig ons Jesus om te lewe. Ons benodig Hom vir weergeboorte, geestelike groei, volharding tot die einde en die ewige…

Lees Verder

Ek glo in Kersfees

14 Dec 2018 Geplaas in: 1Timoteus 3:16, Christus, Engele, Geloofsbelydenis, Kersfees, Leerstelling

1Timoteus 3:16 Ek bedoel nie dat ek in Kersvader en sy takbokke of elwe glo nie. Ek bedoel eerder dat ek in die God glo wat mens geword het. Jesus se menswording en die res van die Bybel se lering oor Hom is sentraal tot die Christelike geloof. Dit bepaal hoe jy lewe. 1Tim. 3:16 sal vir…

Lees Verder

Ons gemeente glo…*

30 Oct 2014 Geplaas in: Geloofsbelydenis

Die 66 boeke van die Bybel (Ou- en Nuwe Testament) is deur die Heilige Gees geïnspireer, onfeilbaar en foutloos.[1] Dit is algenoegsaam en die enigste gesag vir geloof en lewe.[2] Dit is die finale en volkome openbaring van God.[3] Die eerste 11 hoofstukke van Genesis moet letterlik aanvaar word.[4] Ons verwerp evolusie of enige interpretasie…

Lees Verder