Die Einde van die Sabbat

25 Apr 2021 Geplaas in: Lukas 6:1-11, Sondag en Sabbat

Lukas 6:1-11 As mens van die einde van ’n seisoen praat, bedoel jy die seisoen is verby. Maar as ’n man vir sy meisie sê: ‘Jy is my begin en my einde,’ bedoel hy sy is alles. Sy is die een vir wie hy lewe. Net so bedoel ek met ‘die einde van die Sabbat’…

Lees Verder