Familie, Huisgesin en Huwelik: Seksuele Vervulling
26 Jun 2021
Geplaas in: Hooglied,
Seks
Hooglied Toe ek 14 was, het een van ons leraars oor seks gepreek. Na die samesang moes die kinders onder 13 jaar die gebou verlaat. Ek was 14, maar wou nie bly nie. Toe ek opgestaan het om uit te gaan, toe sê die predikant: ‘Ivor, jy kan maar bly.’ Ek het my doodgeskaam. In…
Lees VerderDie sleutel tot goeie seks (‘n kort oorsig oor Hooglied)
22 Jan 2013
Geplaas in: Hooglied,
Huisgesin en huwelik,
Seks
Die wêreld (veral Hollywood) maak of seksuele losbandigheid vir jou plesier sal bring. Maar dis ‘n leuen. Jy sal dalk vir ‘n oomblik plesier hê. Maar daarna sal jy en jou minnaar baklei en skei. En daar is min dinge so seer soos egskeiding. Die naakte waarheid is dat seksuele sonde nie vervulling bring nie. …
Lees Verder