Familie, Huisgesin en Huwelik: Geboortepyne
Genesis 3:16a Met die geboorte van ons eerste kind was my vrou vir 12 ure in kraam. Sy het geweldige pyn gehad. Op die einde moes hulle ’n noodkeiser doen. Dit is nie al wat ek met geboortepyne bedoel nie. Die Bybel sê: “Vir die vrou het Hy gesê: ‘Ek sal jou swaarkry met jou…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Manipulasie en Mishandeling
Genesis 3:16b Gesinsgeweld strek weier as die huwelik. In Genesis 4 het Kain sy broer doodgemaak. In Genesis 16 het Sarai haar slavin mishandel. In Genesis 37 het Josef se boeties hom aan slawehandelaars verkoop. Ek ken ’n vrou en haar volwasse dogters wat mekaar aangerand het. ’n RSG luisteraar het eenkeer gesê dat hy…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Skoonfamilie
Genesis 2:24 Jay Adams sê: ‘Perhaps the most difficult of all relationships to deal with is the in-law relationship… in-law troubles plague not only the recently married; sometimes they persist for thirty years!’1 Ek het met ’n getroude paartjie gesels wat vir 28 jaar skoonfamilie probleme gehad het. Laat ons daarom mooi luister na wat…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Wat is die Huwelik?
Genesis 2:18-25 Wat is die huwelik? Een man het vir my gesê: ‘Sodra ’n man en ’n vrou saam slaap, is hulle in God se oë getroud.’ Nog ’n man wat saam met sy meisie bly, praat van haar as ‘my vrou’. Volgens die NG-Sinode kan homoseksuele mense getroud wees. Jacob Zuma is tegelykertyd getroud…
Lees VerderWerkverwante Probleme: Dorings en Distels
Genesis 3:17-19 Ek het gesien hoe mense in Kenia doringtakke om hulle beeskrale pak om die leeus uit te hou. In Johannesburg het ek ’n digte doringheining om iemand se erf gesien. Ek is seker dat dit beter as enige sekuriteitstelsel werk. Die punt wat ek probeer tuisbring, is dat dorings en distels die leeus…
Lees VerderWerkverwante Probleme: Versoeking en Vervolging
Genesis 39 John MacArthur vertel van ’n vrou wat hom eenkeer ’n brief by die deur gegee het. Toe hy die brief oopmaak, toe staan daar dat sy hom graag alleen by haar huis wil sien. Hy het onmiddellik iemand agter haar aangestuur en gevra dat hulle haar van die perseel af moet verwyder en…
Lees VerderEmosionele Probleme: Selfverwyt en Bitterheid
Genesis 50:15-21 Is daar donker dinge in jou verlede wat jy nie kan vergeet nie? Was jy seksueel losbandig, het jy ’n aborsie gehad, het jy bedrog gepleeg, het jy ’n dom ding gesê waaroor jy spyt is, het jy ’n baie verkeerde WhatsApp vir iemand aangestuur, het jy jou humeur verloor en dwaas opgetree?…
Lees VerderDie beste manier om Kersfees te vier
Genesis 49:8-12 Dit verheerlik God as Christene sy gawes oor die Kersseisoen geniet: familie, smaaklike etes, mededeelsaamheid, eredienste, Kersliede en meer. Ons moet natuurlik die regte gesindheid en die regte doel hê. Jakob se profesie in Gen. 49:8-12 wys ons hoe gelowiges Kersfees moet vier. Dit leer ons hoe ons ons lewens moet leef. Ons kan dit onder die volgende…
Lees Verder