Fisieke Probleme: Gestremdheid
21 Aug 2022
Geplaas in: 2Korintiers 12:7-10,
Beproewings en siekte
2Korintiërs 12:7-101 Die gesegde lui: jou verleentheid is God se geleentheid. Dit geld ook vir liggaamlike- en verstandelike gestremdheid. Ons sien dit onder meer in die lewe van die apostel Paulus. 1. Paulus se doring in die vlees (v.7) Paulus verwys na homself in die derde persoon as hy sy visioen van die hemel…
Lees Verder