Persoonlike Probleme: Armoede
Verskeie Tekste Armoede is relatief. Omtrent twaalf jaar gelede het ’n vrou by haar leraar gekla dat sy net R5000 per maand verdien. Toe ’n sekuriteitswag dit hoor, toe sê hy: ‘Ek wens om R5000 per maand te verdien!’ Wat is ’n Bybelse definisie vir armoede? Volgens die Bybel is dit genoeg as jy kos…
Lees VerderInterpersoonlike Probleme: Rassisme
Lukas 10:25-37 ’n Paar jaar gelede het ’n groep predikante beplan om saam te kom en oor rassisme te praat. Toe ’n sekere leraar dit hoor, was hy baie kwaad. Hy het redes vir sy misnoë verskaf en gesê: ‘As rassisme die onderwerp van bespreking is, kom ek nie.’ Ek kan sy frustrasie verstaan, omdat…
Lees VerderInterpersoonlike Probleme: Boeliegedrag
Psalm 56 Verledejaar is ’n graad 11 skoolboelie van KwaZulu-Natal voor die hof gedaag. Toe sy versuim om op te daag, is sy tot drie maande tronkstraf gevonnis.1 Was jy al die slagoffer van boelies? Het die persoon jou fisiek of verbaal geboelie? Het die persoon met jou voorkoms gespot? Het hy (of sy) jou…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Geboortepyne
Genesis 3:16a Met die geboorte van ons eerste kind was my vrou vir 12 ure in kraam. Sy het geweldige pyn gehad. Op die einde moes hulle ’n noodkeiser doen. Dit is nie al wat ek met geboortepyne bedoel nie. Die Bybel sê: “Vir die vrou het Hy gesê: ‘Ek sal jou swaarkry met jou…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Pornografie en Egbreuk
2Samuel 11 Ek het op Times Live se webtuiste gelees van ’n ander webtuiste wat ontwerp is vir mense wat ongelukkig getroud is, maar die negatiewe gevolge van egskeiding wil vryspring. Die webtuiste bied vir hulle die opsie van ’n geheime verhouding op die kantlyn.1 Die ergste van alles is dat sommige van hierdie mense…
Lees VerderDie Covid Entstof: Wat sou Jesus doen?
Romeine 15:1-7 Dit is ’n relevante vraag, veral omdat gelowiges aan beide kante van die debat staan en sterk daaroor voel. Op die einde maak dit egter nie saak wat jý dink nie, maar wat die Bybel sê. Daarom dat ek vra: wat sou Jesus doen? Rom. 15:1-7 leer vir ons wat Hy sou doen….
Lees VerderPersoonlike Probleme: Genadedood en Selfmoord
Verskeie Tekste Almal van ons is al deur selfmoord geraak. Verlede jaar het ’n kollega laat weet: ‘Broers, bid asseblief vir my en my vrou. Ons seun het vanmiddag sy eie lewe geneem.’ In 2013 het ’n Amerikaanse prediker genaamd Rick Warren se seun selfmoord gepleeg. My vriend het ’n leraar van ’n ander denominasie…
Lees VerderWerkverwante Probleme: Werkloosheid
[youtube https://www.youtube.com/watch?v=dbQcxi61nBM&w=560&h=315] Verskeie Tekste Die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika is in die top twintig ter wêreld. Omtrent 29% van ons land se bevolking is werkloos. Dit is byna 17 miljoen mense (Suid-Afrika se totale bevolking is net onder die 58 miljoen). Eintlik is die syfers hoër, omdat die statistiek nie mense insluit wat in die laaste…
Lees Verder’n Christelike reaksie op die Koronavirus
Luister na die Diens [youtube https://www.youtube.com/watch?v=5iN-j0pU4F8&w=560&h=315] Habakuk 3 Mense reageer verskillend op die Koronavirus. Voor die grendelstaat [Eng. lockdown] het baie mense paniek aankope gedoen. Ander het ’n traak-my-nie-agtige houding. Ander is fatalisties en sê: ‘As ek die virus kry, kry ek dit. Ek gaan my nie laat inperk nie.’ Ander besluit om teen die…
Lees Verder