Twee soorte mense
7 Nov 2019
Geplaas in: Gehoorsaamheid,
Lukas 6:46-49,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE
Lukas 6:46-49 Gestel jy bly jy in ‘n gebied waar daar gereeld aardbewings tornado’s en siklone is. Om ‘n houthuis te bou gaan nie werk nie. Jy kan nie soos twee van die drie varkies dink jou huis sal staande bly as die wolf daarteen blaas nie. Jy moet ‘n sterk huis bou wat sal staan as die storm…
Lees Verder