Belydende Christene en die ware Jakob

2 May 2020 Geplaas in: 1Johannes 1:5-10, Belydenis en bekering, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Sekerheid van redding

1Johannes 1:5-10 Byna 80% van ons land se mense bely dat hulle Christene is. Baie van hierdie selfde mense gee egter nie om dat hulle steel, dronk word, seksueel losbandig is, bedrog pleeg, babas in die baarmoeder vermoor, hulle voorvaders aanbid, of die historisiteit van Gen. 1-3 verwerp nie. Wie is dan die ware Christene,…

Lees Verder

Wie is jy werklik?

13 Dec 2019 Geplaas in: 1Korintiers, 1Korintiers 6:9-11, Belydenis en bekering, Homoseksualiteit, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Sonde

1Korintiërs 6:9-11 Baie mense wat bely dat hulle Christene is, weet nie mooi wie hulle is nie. Party van hulle lewe in sonde, maar glo vas dat hulle hemel toe gaan. Ander het regtig verander, maar het ‘n identiteitskrisis. T.s.v. die feit dat hulle hulle bekeer het, verwys hulle nog steeds na hulself as alkoholiste,…

Lees Verder

Die breekpunt van God se toorn

8 Apr 2017 Geplaas in: Belydenis en bekering, God, Hel

Soms dink ons dat God se geduld nie grense het nie, maar dit het. In sommige gevalle gebeur dit dat mense Hom te ver druk en sy toorn breekpunt bereik.  Ons sien dit bv. toe Nadab en Abihu in die tabernakel gespeel het, en God vuur uit die hemel gestuur het om hulle dood te…

Lees Verder

Wat sê die Bybel oor bloedlynvloeke?

25 Mar 2017 Geplaas in: Belydenis en bekering, Vloeke

In April 2012 het ek ‘n artikel oor bloedlynvloeke geskryf en dit op die internet geplaas.[1]  Oor die afgelope vyf jaar was daar byna 7000 mense wat op die artikel afgekom het.  In September 2016 het ‘n vriend van my dit op hulle gemeente se Facebook-blad gedeel.  Binne ‘n kwessie van ‘n paar dae, het…

Lees Verder

Die wonderlikste Man in die geskiedenis

17 Mar 2017 Geplaas in: Belydenis en bekering, Christus, Geld, Vergifnis

Drie Sondae gelede het ‘n klein seuntjie vir my gevra of ek Jesus is. Ek het gelag en mooi vir hom gesê dat ek nie Jesus is nie.  ‘Jesus is God en ek is net ‘n mens,’ het ek vir hom gesê.  As hy oud genoeg was om dié preek uit Jh.21 te volg, sou…

Lees Verder

Kan die Here my vergewe?

22 Jul 2016 Geplaas in: Belydenis en bekering, Vergifnis

Ek het al meer as eenkeer in my lewe gehoor hoe mense sê: ‘Die Here kan my nie vergewe nie.’  In Jh.7:53-8:11 wys die Here vir ons dat dit verkeerd is om so te dink.  Dit ís so dat hierdie gedeelte nie in die beste en oudste manuskripte van Johannes voorkom nie.[1]   Dit lyk…

Lees Verder

Dink reg oor jou sonde

16 Jan 2016 Geplaas in: Belydenis en bekering, God, Kruis, Sonde

In die vierde eeu het Christene gesê daar is vergifnis vir sondes wat jy gedoen het voordat jy gedoop is, maar geen hulp vir sonde wat jy doen nadat jy gedoop word nie. Gevolglik het baie mense in vrees gelewe en hulle doop uitgestel tot oomblikke voordat hulle dood is.[1]   Vandag het ons die…

Lees Verder