Interpersoonlike Probleme: Rassisme

19 Mar 2022 Geplaas in: Lukas 10:25-37, Rassisme

Lukas 10:25-37 ’n Paar jaar gelede het ’n groep predikante beplan om saam te kom en oor rassisme te praat. Toe ’n sekere leraar dit hoor, was hy baie kwaad. Hy het redes vir sy misnoë verskaf en gesê: ‘As rassisme die onderwerp van bespreking is, kom ek nie.’ Ek kan sy frustrasie verstaan, omdat…

Lees Verder