Oorvloedige genade

2 Aug 2018 Geplaas in: Genade, Romeine 5:12-21, Sonde, Verlossing

Romeine 5:12-21 Toe ek klein was, was daar ‘n advertensie met kinders wat tussen ‘n klomp Smarties speel. Aan die einde van die advertensie het hulle ‘Wotalotigot!’ geskreeu. Ek het gewens ek kon so ‘n oorvloed van Smarties hê. ‘n Paar jaar voor dit het Walt Disney se ‘Scrooge McDuck’ van ‘n duikplank af in…

Lees Verder