Emosionele Probleme: Selfbejammering en Woede
14 Feb 2020
Geplaas in: Jona 4,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE,
Selfbejammering,
Woede
Jona 4 Toe ek ’n kind was, het ek die volgende grappie gehoor: ‘What’s big, green and sits in a corner? The Incredible Sulk.’ Ek het nie geweet wat dit beteken nie. My pa het vir my verduidelik dat ‘sulk’ of ‘self-pity’ die Engelse woord selfbejammering is en dat die grappie op The Incredible Hulk…
Lees VerderHulp vir Christene met ‘n kort humeur
9 May 2013
Geplaas in: Christelike lewe,
Spreuke,
Woede
“14:17 Wie kortgebonde is, begaan sotheid; en ‘n slinkse man word gehaat. 14:29 Die lankmoedige is groot van verstand, maar die kortgebondene behaal sotheid. 15:1 ‘n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat die toorn opkom. 15:18 ‘n Driftige man verwek twis, maar die lankmoedige laat die geskil bedaar. 16:32 Die…
Lees Verder