Persoonlike Probleme: Obsessief-Kompulsiewe Versteuring

18 Jun 2022 Geplaas in: Kolossense 3:20-23, Obsessief-Kompulsiewe Versteuring

Kolossense 2:20-23 Toe ek 15 jaar oud was, het my ouma my van iemand vertel wat Obsessief-Kompulsiewe Versteuring het (hierna OKV). Die persoon kon nie funksioneer as al haar kleurpotlode nie in orde was nie. Blykbaar beskryf OKV iemand wat herhalende gedagtes het wat angs veroorsaak. So iemand voel baie keer gedwing om aksie te…

Lees Verder

Familie, Huisgesin en Huwelik: Eenheid en Verdeeldheid

2 May 2021 Geplaas in: Eenheid, Kolossense 3:5-15

Kolossense 3:5-15 Een van my kollegas was jare gelede by John MacArthur se kerk in Los Angeles. By een van die dienste het die gemeente ’n dissipline saak gehad. ’n Sekere gesin het aanhoudend baklei, rusie veroorsaak, geskinder en verdeeldheid gebring. Die leiers het ’n foto van hulle op die skerm gewys en die gemeente…

Lees Verder

Christus oor alles

24 Apr 2020 Geplaas in: Christus, Kolossense 1:15-20, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Kolossense 1:15-20 Ek ken ’n man wat simpatie met die Word of Faith dwaling het. Net soos hulle, glo hy dat God nie sonder ons toestemming in die wêreld kan werk nie. Maar wat van verse soos Ps. 115:3, 135:6, Dan. 4:35, Matt. 28:18 en Ef. 1:22: “terwyl onse God tog in die hemel is;…

Lees Verder

Geestelike groei en gebed

8 Nov 2019 Geplaas in: Gebed, Geestelike Groei, Kolossense, Kolossense 1:9-14, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Kolossense 1:9-14 Geestelike groei kom nie sonder gebed nie. Tog is daar party Christene wat net vir tydelike dinge soos hulle kinders, hulle siekte, hulle beproewings, hulle geldsake, hulle werk, ens. bid, en skaars vir hulle geestelike groei. Dalk weet jy nie hoe om hiervoor te bid nie. Kol. 1:9-14 leer ons hoe om vir…

Lees Verder