Persoonlike Probleme: Gierigheid

30 Jun 2022 Geplaas in: Geld, Psalm 49

Psalm 49 Iemand het eenkeer vir my gesê: ‘Without money you are nothing.’ Psalm 49 sê geld is nie alles nie. Die probleem is nie rykdom as sulks nie. Verskeie toegewyde gelowiges in die Bybel was ryk (Gen. 13:2, 26:12-13, Job 1, 42, 1Kron. 29:3-4, Matt. 27:57, Luk. 8:3). God gee ons alle dinge ryklik…

Lees Verder

Maak gereed vir vervolging

28 Jun 2022 Geplaas in: Lukas 12:8-12, Vervolging

Lukas 12:8-12 Ek’s nie ’n profeet nie, maar vervolging in die Weste is op ons. In Kanada is dit verbode om iemand uit die LGBT gemeenskap aan te moedig om heteroseksueel te word. Jy mag dit nie adverteer, preek of iemand hiervoor beraad nie. Selfs al wil die persoon hom bekeer en heteroseksueel word, mag…

Lees Verder

Hoe om godvresend te lewe

29 May 2022 Geplaas in: Galasiers 5:16-26, Geestelike Groei

Galasiërs 5:16-26 “Save, O Lord, for the godly one is gone; for the faithful have vanished from among the children of man… The godly has perished from the earth, and there is no one upright among mankind…” (Ps. 12:1, Miga 7:2, ESV). Dit klink of hierdie verse van ons tyd praat. Daar is baie mense…

Lees Verder

Koronafobie en die entstof

29 Aug 2021 Geplaas in: Grys Areas, Romeine 14

Romeine 14 Ek bespeur twee soorte vrees tydens die pandemie. Die eerste soort is waar mense vrees dat hulle of hulle geliefdes Covid sal kry en sterf. Die tweede soort is waar mense die entstof as die 666 vrees en dink dat Bill Gates en die Illuminati die wêreld gaan oorneem. Party sal sê hulle…

Lees Verder

Regte Christene

25 Jul 2021 Geplaas in: Geestelike Groei, Gehoorsaamheid, Lukas 8:4-15 (2021)

Lukas 8:4-15 Om en by 80% van alle Suid-Afrikaners sê hulle is Christene. Dit lyk nie so as ’n mens kyk na wat in ons land aangaan nie. Hoe weet jy dan of jy en die mense rondom jou regtig Christene is? Hoe weet jy iemand sê dit nie net met sy lippe nie? Dit…

Lees Verder

Om Jesus meer lief te hê

18 Jul 2021 Geplaas in: Geestelike Groei, Lukas 7:36-8:3

Lukas 7:36-8:3 ’n Sekere mnr. Welch van Suffolk in Engeland het by ’n tafel gesit en huil. Toe iemand vra hoekom hy huil, toe sê hy: ‘Want ek kan Jesus nie meer liefhê nie.’1 Hy het sy beperking as ’n sondaar besef en tog was dit sy begeerte om Jesus meer lief te hê. Wil…

Lees Verder

Jesus is groter as Covid

4 Jul 2021 Geplaas in: Beproewings en siekte, Lukas 7:1-17

Lukas 7:1-17 Een van my vriende in die Kaap het my vertel van ’n gemeente in Vredendal wat tien begrafnisse binne twee weke gehad het. Die gemeente het maar 80 mense in totaal. ’n Kollega het die afgelope twee weke vyf begrafnisse gehad waarvan een sy ma s’n was. ’n Ander kollega het op een…

Lees Verder

Wie is jy regtig?

26 Jun 2021 Geplaas in: Gehoorsaamheid, Lukas 6:43-49

Lukas 6:43-49 Oor die afgelope paar jaar het verskeie Christelike leiers tot ’n val gekom. Almal was geskok toe dit gebeur het, maar wat John MacArthur jare gelede gesê het, bly waar: ‘When a pastor falls into sin, he doesn’t fall far.’ Hy was lankal besig met die sonde. Sy val was net die finale…

Lees Verder

Hoe om Julius Malema en die res van jou vyande lief te hê

14 May 2021 Geplaas in: Liefde, Lukas 6:27-36, Vervolging

Lukas 6:27-36 Jy kan enige vyand se naam met Malema s’n vervang, maar ek noem syne, omdat hy die meeste van ons omroer as hy rassehaat, grondgrype en moord blaas. Miskien pla hy jou nie juis nie. Die vraag is dan wie jóú vyand is. Is dit jou lewensmaat, ’n ouer, ’n kind, ’n broer,…

Lees Verder

Familie, Huisgesin en Huwelik: Kies die Regte Lewensmaat

14 Mar 2021 Geplaas in: Besluitneming, Huisgesin en huwelik

Verskeie Tekste Hoe kies ’n mens die regte lewensmaat? Hollywood en Walt Disney sal sê: ‘Die oomblik toe ons mekaar sien, toe weet ons ons is vir mekaar bedoel.’ Hierdie is die tipe mense wat sê: ‘Volg net jou hart’ (kontra Jer. 17:9). Vir hulle gaan alles oor die uiterlike. Toe ek eenkeer vir ’n…

Lees Verder
1 2 3 16