’n Herder se hart vir die gemeente
1Tessalonisense 2:17-3:5 Omdat ek self ‘n leraar is, gesels ek baie met ander leraars. Uit my gesprekke met hulle, asook uit my eie ervaring, weet ek hoe ‘n herder dink en voel. Hy wíl by die gemeente wees. As hy hulle vir ‘n lang tyd nie by die kerk sien nie, pla dit hom. Hy…
Lees VerderDie aanbidding wat God soek
Jesaja 66 Sommige mense het die idee dat enige aanbidding vir die Here aanneemlik is, solank dit opreg is. Dit is eenvoudig nie waar nie. Wat het gebeur toe Ussa die Here opreg aanbid het, maar nie volgens sy Woord gehandel het nie? Hy het gesterf (2Sam. 6:7). Ander dink weer dat die Here tevrede…
Lees VerderOor God se oordeel en die nuwe aarde
Jesaja 65 Vir goud om suiwer te wees, moet dit eers deur die vuur gaan. En vir die nuwe skepping om rein te wees, moet die Here eers met sonde afreken. Dit is waaroor Jes. 65 gaan. God se oordeel (v.1-16) Vrot vrugte wat van ‘n boom af val, is goed vir die grond. Net so het…
Lees Verder’n Bybelse hantering van pyn
Romeine 8:18-27 Soos die res van die mensdom beleef ons pyn. In 2010 het ‘n vriend van my beide sy ouers op een dag verloor. Ek ken ‘n vrou en haar dogters wat kronies siek is en elke paar weke (sonder oordrywing) opgeneem word in die ‘n Man wat by my ouers gebly het is…
Lees Verder’n Teologie van voorspoed en vrede
Enige regdenkende gelowige weet dat die Prosperity Gospel voorspoed en vrede verafgod. Ons moet egter versigtig wees dat die pendelum nie te ver na die anderkant toe swaai nie. Tekste soos Jes. 54 wys duidelik dat daar ‘n teologie van voorspoed en vrede in die Bybel is. Wat is hierdie teologie en hoe lyk dit in die…
Lees Verder‘n Profesie oor die Nuwe Jerusalem
Daar is Amerikaner in Alberton vir wie ek baie respek het. Sy naam is Jeff Gage. Ek het hom al ‘n paar keer gebel as daar dinge in Jesaja is wat ek nie verstaan nie. Hy het my gehelp om te sien dat Jesaja se profesieë oor die Nuwe Jerusalem nie net oor die hemel…
Lees VerderGod se dagboek
Tommie is 11 en sy sussie 14. Hy weet baie meer van haar as wat sy dink, want wanneer sy in die middag by die skool is, lees hy haar dagboek. Jy kan raai dat sy ‘n hartaanval sal kry as sy dit weet. Met die Here is dit anders: Hy gee nie om…
Lees Verder