Emosionele Probleme: Vrees vir Mense

3 Feb 2020 Geplaas in: Matteus 26:69-75, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Matteus 26:69-75 Vyf honderd jaar gelede was daar ‘n Protestantse Christen genaamd Thomas Cranmer (1489-1556). Hy het die evangelie liefgehad en die Woord van God getrou verkondig. Toe die nuwe Katolieke koningin—Bloody Mary—die troon bestyg, toe raak sy ontslae van die Protestante. Sy het Cranmer in die tronk laat toesluit. Sy het haar Katolieke handlangers…

Lees Verder