Wat leer die Koronavirus ons van God?
1Samuel 5:1-7:2 Ek het hierdie week ’n WhatsApp gekry wat sê: ‘Ons moenie die idee kry dat die Koronavirus van God af kom nie.’ Is dit waar? 1. Hy is die enigste God (5:1-12) My haarkapper is oortuig dat Allah die ware God is. Ek het vir hom gesê dat ek in die Drie-Enige…
Lees VerderDie oplossing vir ons land se probleme
Daar bestaan iets soos ‘n vals optimisme. Dit gebeur wanneer iemand dink hy kan sy probleme oplos deur te sê dat dit nie daar is nie. Maar dit is. Die oplossing is nie om positief te dink en ‘lewe te spreek’ nie. Dit geld ook vir die probleme in Suid-Afrika. Soos ‘n goeie dokter diagnoseer…
Lees VerderDie God van ou mense en kinders
Kom ek vertel jou van twee mense in ons gemeente. Die eerste een is ‘n ma met ‘n baba in haar baarmoeder. God is besig om die kind te vorm en het alreeds die kind se hele lewe uitgelê. “Want U het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef. Ek loof U, omdat…
Lees VerderMense se afgode en die God van die Bybel
Is dit moontlik dat ‘n nuwe Christen in China versoek kan word om voor ‘n afgodsbeeld te buig, hulp te vra, en dan later berou te hê? Nee? Wat van Christene in die weste wat versoek word om ‘n afgod te maak van geld, plesier, gemak, kos, ens.? Paulus praat in Kol. 3:5 van “gierigheid,…
Lees VerderHoekom Jesus beter is as die ander gode
My tema impliseer dat daar ander gode is, maar dit is nie wat ek bedoel nie. Volgens die Bybel is daar net een God: die Vader, die Seun en die Heilige Gees (Deut. 6:4, Matt. 3:16-17, 28:19, Joh. 1:1, Ef. 4:4-6, 1Kor. 8:4-6, Jak. 2:19). Buiten Hom is daar geen ander God nie (Jes. 45:5-6,…
Lees VerderHoekom het ons die evangelie nodig?
Romeine 1:18-32 Soms laat medisyne jou slegter voel voordat dit jou beter maak. Net so moet jy die slegte nuus van God se toorn oor sonde verstaan (Rom. 1:18-32), voordat die goeie nuus van die evangelie vir jou sin maak (Rom. 1:16-17). Die evangelie van Christus in v.17 skitter soos ‘n sterrehemel as jy dit…
Lees VerderHoe groot is jou God?
Soos gr. 1 seuntjies wat oor hulle pa’s stry, dink elke mens dink dat sy of haar god die beste is. Dit is maklik om jou god te dien wanneer dit met jou goed gaan. Maar hoe help hy jou wanneer jou 3-jarige verdrink, of as jy met terminale kanker gediagnoseer word? Waar is…
Lees Verder’n Afspraak met die Messias
Toe ek op hoërskool was het my ma vir my geleer om God save the Queen op die klavier te speel. Toe ons eenkeer by my ouma-hulle gaan kuier het, het ek voor die klavier gaan sit om die Britse volkslied te speel. My oupa was onsteld en het vir my gesê: ‘Daardie mense het…
Lees VerderVyf redes om bly te wees
‘n Paar weke gelede het ons boekies in die kerk uitgedeel. Ons het ons mense uitgedaag om voor Augustus ‘n duisend dinge neer te skryf waarvoor hulle dankbaar is. Ek trek nou by 103 dinge. In Ps.16 gee Dawid vir ons nog ‘n paar dinge waarvoor ons die Here kan dank; vyf redes om bly…
Lees Verder