Persoonlike Probleme: Sondige Gedagtes en -Drome

22 Aug 2020 Geplaas in: Gedagtes, Mens, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Slaap en drome, Spreuke 4:20-23

Spreuke 4:20-23 Toe ek in die laerskool was, het ek gedagtes vol roem gehad. Ek het gedagdroom oor hoe mense my prys. Later in my hoërskool loopbaan en kort daarna, het ek gedagtes van wellus bygevoeg. Mense wat my geken het, het gedink dat ek ’n goeie seun is. Maar hulle het nie my gedagtes…

Lees Verder

Hoekom bestaan jy?

5 Jan 2019 Geplaas in: Deuteronomium, Deuteronomium 6:5, Drie-Eenheid, Emosies, Gedagtes, God, Lewensdoel, Mens, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Deuteronomium 6:5 Bestaan jy om geld te maak, die wêreld se plesiere te geniet of by jou familie te wees? Nee, want wat sal van hierdie dinge word wanneer jy doodgaan? Dalk sê jy soos ateïste dat daar nie ‘n rede is vir jou bestaan nie. Maar is jou lewe regtig niks meer as die produk van…

Lees Verder

Ses vergete gebooie

30 Oct 2014 Geplaas in: Angs, Christelike lewe, Gebed, Gedagtes

Baie mense klop hulleself op die skouer omdat hulle die Tien Gebooie nakom. Maar hulle minag minder bekende gebooie soos dié in Filippense 4:4-9.   “4 Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal:  Verbly julle! 5 Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word.  Die Here is naby. 6 Wees oor niks besorg nie,…

Lees Verder