Maak gereed vir die wederkoms

29 Jul 2022 Geplaas in: Lukas 12:35-48, Wederkoms

Lukas 12:35-48 Honde is lojale diere. As jy by die huis kom, is jou hond daar om jou te verwelkom. Jesus verwag van sy volgelinge om so te wees: gereed om Hom te ontmoet.   1. Jesus kom onverwags (v.35-40) In die Bybelse tyd het ’n vrou se rok tot op haar enkels gehang. ’n…

Lees Verder

Wees gereed om jou God te ontmoet!

8 Jan 2021 Geplaas in: Lukas 3:1-14, Verlossing, Wederkoms

Lukas 3:1-14 Lorette se man vergeet om vir haar te sê dat die skoonfamilie kom kuier. Sy hoor dit drie ure voor die tyd. Sy is omgekrap en jaag om die huis op te ruim, beddegoed te was en kos voor te berei. Haar man koop blomme om jammer te sê dat hy haar nie…

Lees Verder

Wat doen Jesus vir sy kinders?

20 May 2020 Geplaas in: Christus, Hebreers 9:23-28, Kruis, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Wederkoms

Hebreërs 9:23-28 Ek was jare gelede by ’n jeugbyeenkoms waar ’n man skaamteloos oor sy musikale talente geroem het. Hy het ook die Here vir sy peperduur Nike tekkies geprys en gesê: ‘I am so blessed. Praise the Lord! Thank you Jesus! Man, I am so blessed.’ Jy kan seker raai dat hy uit ’n…

Lees Verder

Glo jy nog in die wederkoms?

21 Jun 2019 Geplaas in: 1Tessalonisense 5:1-11, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Wederkoms

1Tessalonisense 5:1-11 Hiper-preteriste is mense wat nie in die wederkoms glo nie. Volgens hulle is al die Bybelse profesieë in die eerste eeu n.C. vervul. Maar dit is kettery en sorteer onder die dwaling van “Himenéüs en Filétus…wat van die waarheid afgedwaal het, omdat hulle sê dat die opstanding al plaasgevind het” (2Tim. 2:17-18). [Keith Mathison en ‘n paar ander outeurs…

Lees Verder

Verwarring oor die wederkoms

8 Jun 2019 Geplaas in: 1Tessalonisense 4:13-18, Dood, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Wederkoms

1Tessalonisense 4:13-18 Baie mense is verward oor wat met ‘n persoon gebeur wanneer hy sterf. Almal weet dat jou liggaam begrawe of verbrand word, maar wat dan? Gaan jou siel dadelik hemel toe of hel toe? Kry jy ‘n nuwe liggaam in die hemel, of is dit net jou siel wat daar is? Wat word van…

Lees Verder

Prioriteite in gebed

27 Apr 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Evangelisasie, Gebed, Herlewing, Matteus 6:10a, Nasies, Prediking en roeping, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Sending, Wederkoms

Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God…

Lees Verder

’n Model gemeente

30 Mar 2019 Geplaas in: 1Tessalonisense, 1Tessalonisense 1, Evangelisasie, Kerk, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Uitverkiesing, Wederkoms

1Tessalonisense 1 Het jy al iemand gehoor sê: ‘As jy die perfekte kerk vind, moet jy asb. daar aansluit nie; jy sal dit opmors’? Die punt is dit: daar is nie ‘n perfekte kerk op aarde nie. Maar daar is model gemeentes wie se voorbeeld jy kan volg. In baie opsigte is my skoonma se kerk so ‘n gemeente. Hulle is sterk in…

Lees Verder

’n Tyd om fees te vier

15 Sep 2018 Geplaas in: Evangelisasie, Sending, Verlossing, Wederkoms

Wanneer laas het jy goeie nuus op die TV en radio gehoor, of dit in die koerant gelees? Daar is nie veel om oor hoopvol te wees as jy na Suid-Afrika en die wêreld kyk nie. Maar as burgers van die hemel het ons meer as genoeg rede om fees te vier. Dit is waaroor Jes. 52:1-12 gaan.   Voorbereiding…

Lees Verder

Kom Jesus in 2018?

21 Apr 2018 Geplaas in: Eindtyd, Hel, Matteus, Matteus 24:32-51, Wederkoms

Matteus 24:32-51 ‘n Paar jaar gelede was daar ‘n advertensiebord langs die R21 wat gesê het dat Jesus op 21 Mei 2011 sal terugkeer.  In 2012 het Hollywood die einde van die wêreld in Desember van dieselfde jaar voorspel.  Ek het ‘n DVD gekyk waarin iemand sê dat die groot verdrukking in 2013 sou begin,…

Lees Verder

Christene en die groot verdrukking

24 Mar 2018 Geplaas in: Eindtyd, Matteus, Matteus 24:15-28, Uitverkiesing, Wederkoms

Matteus 24:15-28 Ek weet nie of jy Tim LaHaye en Jerry B. Jenkins se Left Behind reeks gelees of gekyk het nie?  Ek het twee van die films gesien.  Dit is vol van aksie en lekker om te kyk.  Maar wat my betref is dit pure fiksie, want volgens Matt. 24:15-28 het die groot verdrukking…

Lees Verder
1 2 3