Die donker kant van beproewing

6 Apr 2023 Geplaas in: Jakobus 1:12-15, Versoeking

Jakobus 1:12-15 Het jy al die prent van die haas en die eend gesien? Party mense sien ’n haas en ander ’n eend. Dit hang af hoe jy kyk. Net so kan dieselfde situasie ’n beproewing en ’n versoeking wees. Die Grieks vir beproewing en versoeking is dieselfde woord (v.2, 14, peirasmos, peirazō). Uit God…

Lees Verder