Hernu jou Toewyding
6 Feb 2021
Geplaas in: Afvalligheid,
Geestelike Groei,
Josua,
Josua 24:1-28
Josua 24:1-28 Ek is nie ’n groot voorstaander van altar calls nie. Buiten dat dit nie in die Bybel voorkom nie, het baie van dié wat navore kom ’n vals bekering. Dit is ook so dat party van hulle gedurig uitkom en dink dat hulle van voor af tot bekering moet kom. En tog dink…
Lees Verder