Cyril Ramaphosa, Egipte en die Messias
14 Jan 2018
Geplaas in: Christus,
Heilige Gees,
Kontemporêre kwessies,
Okkulte,
Ongeloof
In ‘n desperate poging om leiding te soek, het Cyril Ramaphosa en die land se top 6 regerings amptenare besluit om hulle voormalige leiers se grafte te besoek. Die koerant artikel sê: ‘Ramaphosa said the party’s officials did what Africans do in the face of misfortune. “We go back to our ancestors to talk to…
Lees VerderGod se silhoeët in die siviele wet
25 Jul 2015
Geplaas in: Afgode,
Christelike lewe,
Hofsake,
Okkulte,
Politiek,
Regering,
Satan,
Seks,
Sonde,
Tiendes en offergawes,
Vrees vir mense,
Weduwees en weeskinders,
Wet van Moses
Tydens my studiejare het ‘n mede-student en sy vrou in die mall gaan stap. ‘n Fransman het op ‘n stoeltjie tussen die winkels gesit. Hy was ‘n kunstenaar. Hy het ‘n swart karton gevat en binne ‘n paar minute die buitelyne (silhoeët) van die vrou se gesig uitgeknip. Hy het dit so goed gedoen, dat…
Lees Verder