Hoekom het God jou gemaak?

19 Jun 2021 Geplaas in: Beeld van God, Mens, Psalm 8

Psalm 8 Hierdie was my oupa se gunsteling Psalm. Wanneer ons by hulle gaan kuier het, het hy dit gelees voor ons terugkeer huistoe. Dawid antwoord die basiese vraag van elke mens: hoekom is ek hier; hoekom het God my gemaak?   1. Om onder Hom te wees (v.1-5) In November 2009 het ek op…

Lees Verder

Die laaste wêreldryk

12 Jun 2021 Geplaas in: Christus, Koninkryk, Psalm 2

Psalm 2 Christene glo verskillend oor die eindtyd. Baie verwag ’n nuwe wêreldorde en een wêreldregering. Ek sien dit nie in die Bybel nie. Volgens tekste soos Dan. 2 het Jesus se Koninkryk reeds begin en sal daar geen ryk na syne wees nie. Die Babiloniese ryk het geval. Die Griekse-, Persiese- en Romeinse ryk…

Lees Verder

Christus oor die chaos

8 Aug 2020 Geplaas in: Christus, Eindtyd, Herlewing, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Psalm 72

Psalm 72 Die wêreld is in chaos: Covid-19, die grendelstaat, die ekonomie, Suid-Afrikaanse boere wat vermoor word, Black Lives Matter met hulle transgender agenda, gay huwelike in die NG-Kerk, die ontploffing in Beirut, Iranese Christene wat vervolg word, die toenemende misdaad in Suid-Afrika, en meer. Soos die Here egter in Gen. 1:2 oor die chaos…

Lees Verder

Stiltetyd: Die Woord

13 Jul 2020 Geplaas in: Bybel, Bybelstudie, Psalm 19:8-15

Psalm 19:8-15 Ek gaan vandag afwyk van die gewone. Ek gaan nie die teks vir jou uitlê, of alles sê wat ek moontlik daaroor kán sê nie. Ek het besluit om eerder saam met jou deur die teks te werk. Ek gaan met ander woorde Ps. 19:8-15 as ’n oefening gebruik om jou te help…

Lees Verder

Kan Psalm 91 Covid-19 keer?

2 Apr 2020 Geplaas in: Beproewings en siekte, Kontemporêre kwessies, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Psalm 91

Luister na die Diens [youtube https://www.youtube.com/watch?v=9_0StzldM4w&w=560&h=315] Psalm 91 My tema klink ’n bietjie soos die vraag: ‘Slaan jy nog jou vrou?’ As jy ‘nee’ sê, beteken dit dat jy haar geslaan hét. As jy ‘ja’ sê, beteken dit dat jy haar wél slaan. Die vraag is dus eintlik ’n strikvraag. Dit is dieselfde met my…

Lees Verder

Emosionele Probleme: Ontevredenheid en Jaloesie

22 Feb 2020 Geplaas in: Jaloesie, Ontevredenheid, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Psalm 73

Psalm 73 Jaloesie is nie altyd sonde nie. Dit is bv. reg dat ’n man jaloers voel as ’n ander man by sý vrou aanlê (Num. 5, Hoogl. 8:6). Dit is ook reg as ons jaloers is vir Gód se eer en kwaad is as mense sy Naam ontheilig (Eks. 20:5, 34:14, Num. 25:11, 13,…

Lees Verder

Emosionele Probleme: Depressie

12 Jan 2020 Geplaas in: Depressie, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Psalm 88, Psalms

Psalm 88 Saam met Ps. 39, is Ps. 88 die donkerste van al die Psalms. Dit eindig nie op ‘n positiewe noot soos die ander ‘donker’ Psalms nie. Die laaste woord in die Psalm is ‘duisternis’. Die rede hiervoor is om te wys dat Christene soms vir ‘n lang tyd in die duisternis van depressie…

Lees Verder