Persoonlike Probleme: Skynheiligheid

13 Sep 2020 Geplaas in: Lukas 11:37-54, Skynheiligheid

Lukas 11:37-54 Die Griekse woord vir ‘skynheilige’ [hupokritēs] verwys na ’n akteur in die teater wat toneel speel met ’n masker op. So was die Fariseërs en die wetgeleerdes in Luk. 11:37-54. Lukas gee vir ons agt kenmerke van ’n skynheilige. 1. Hulle stel hulle tradisies bo die Bybel (v.37-38) Jaap is die nuwe predikant…

Lees Verder