Emosionele Probleme: Angs

17 Jan 2020 Geplaas in: Angs, Filippense 4:4-9, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Filippense 4:4-9 Toe ek 16 was, het ek ‘n angsaanval gehad. Ek was anstig en kwaad, omdat my ouers nie geld gehad het om ons op ‘n skooltoer te stuur nie. Ek het vlak en vinnig asem gehaal, hartkloppings gehad, ‘n tantrum gegooi en begin huil. Die volgende dag het my ma my dokter te…

Lees Verder

Die blydskap en vrede wat Jesus gee

21 Jan 2017 Geplaas in: Angs, Christelike lewe, Depressie, Gebed

‘n Maand nadat ek klaar gemaak het met skool, het ek by die WIMPY gewerk. Die baas se humeur was so wispelturig en onstabiel soos Kaapstad se weer.  Ek onthou hoe hy een oggend by die restaurant aangekom het en ‘n vrolike deuntjie gefluit het.  Hy het gesien dat iemand by die winkel ingebreek het,…

Lees Verder

Ses vergete gebooie

30 Oct 2014 Geplaas in: Angs, Christelike lewe, Gebed, Gedagtes

Baie mense klop hulleself op die skouer omdat hulle die Tien Gebooie nakom. Maar hulle minag minder bekende gebooie soos dié in Filippense 4:4-9.   “4 Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal:  Verbly julle! 5 Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word.  Die Here is naby. 6 Wees oor niks besorg nie,…

Lees Verder

Hoe moet ons dink oor geld?

29 Aug 2014 Geplaas in: Afgode, Angs, Geld

Op ons R1-munt staan:  Soli Deo Gloria (Aan God alleen die eer).  Op Amerika se $1-noot staan:  In God we trust.  Ironies vertrou ons nie meer op God nie, maar het geld ons god geword.  In Lukas 12 sê Jesus hoe ons oor geld behoort te dink.   Gierige denke? (v.13-21)   “13 En een…

Lees Verder