Kom Jesus in 2018?

21 Apr 2018 Geplaas in: Eindtyd, Hel, Matteus, Matteus 24:32-51, Wederkoms

Matteus 24:32-51 ‘n Paar jaar gelede was daar ‘n advertensiebord langs die R21 wat gesê het dat Jesus op 21 Mei 2011 sal terugkeer.  In 2012 het Hollywood die einde van die wêreld in Desember van dieselfde jaar voorspel.  Ek het ‘n DVD gekyk waarin iemand sê dat die groot verdrukking in 2013 sou begin,…

Lees Verder