Christene en die wet

31 Aug 2018 Geplaas in: Evangelie, Heilige Gees, Romeine 7:1-6, Sonde, Tien Gebooie, Wet van Moses

Romeine 7:1-6 Mense glo verskillend oor die Ou Testament wet. [a] Die Hebrew Roots Movement (HRM) glo dat ons weer Joods moet word en die wet van Moses noukeurig moet nakom. Volgens hulle moet ons die Sewendedag Sabbat, die Ou Testament Feeste en die voedselwette nakom. Ek het onlangs met iemand gepraat wat dit so…

Lees Verder

Die Tien Gebooie: Hoe om ander lief te hê

27 May 2015 Geplaas in: Aborsie, Genadedood, Kinderopvoeding, Moord, Seks, Selfmoord, Tien Gebooie

In The Secrets of Jonathan Sperry praat mnr. Sperry met ‘n paar jong seuns oor die Here.  Een van die jong seuns, Albert, is nie beïndruk nie en sê:  ‘Ja, die Bybel sê alewig:  “Moenie dit doen nie” en “Moenie dat doen nie.”’  Mnr. Sperry se reaksie was:  ‘Ek sien dit nie so nie.  Alles…

Lees Verder

Die Tien Gebooie: Hoe om God lief te hê

8 May 2015 Geplaas in: Aanbidding, Afgode, Tien Gebooie, Wet van Moses

Ek het op ‘n DVD gesien hoe ‘n evangelis mense in die straat vra hoeveel van die Tien Gebooie hulle ken.  Die meeste kon skaars drie noem en het selfs ander bygevoeg wat nie deel is van die Tien Gebooie nie (hoeveel kan jy opnoem?).  Toe die evangelis vra hoeveel biere die mense kon opnoem,…

Lees Verder