Die laaste dae volgens Jesus
11 Mar 2018
Geplaas in: Eindtyd,
Matteus,
Matteus 24:1-3,
Wederkoms
Matteus 24:1-3 ‘n Amerikaanse teoloog genaamd R.C. Sproul het ‘n boek met die bg. titel geskryf. Hoe het Jesus die laaste dae verstaan en wat het Hy daarvan gesê? Vir die volgende paar weke gaan ons Matt. 24 van nader bekyk. Vandag sal ons net die eerste drie verse van Matt. 24 bestudeer. Die…
Lees Verder