Johannes se Kersboodskap
22 Dec 2018
Geplaas in: 1Johannes 1:1-4,
Christus,
Geboorte
1Johannes 1:1-4 By 2007 se Grace Ministers’ Conference het D.A. Carson uit Joh. 1 oor Jesus se Menswording gepreek. Dit was aangrypend. Carson het my gewys dat Christenskap nie teologie of aanbidding, lig of hitte, die kop of die hart is nie. Dit is beide. 1Joh. 1:1-4 se lering oor Jesus is nie ‘n ‘lekker Kersboodskap’ nie (soos iemand…
Lees Verder