Twee maniere om na God toe te kom

15 Mar 2020 Geplaas in: Hebreers 9:1-14, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Tabernakel

Hebreërs 9:1-14 Die meeste evangeliese Christene sal sê dat daar net een manier is om na God toe te kom, naamlik deur Jesus Christus (Joh. 14:6, Hand. 4:12). Ander sal sê dat dit arrogant is om so te redeneer, omdat Moslems, Hindoes, Boeddhiste en mense van ander godsdienste óók na God toe kan kom op…

Lees Verder

Geskenke vir Jesus

30 Oct 2015 Geplaas in: Gebed, Tabernakel

Kerstyd is op ons. Vir die wêreld gaan dit oor geld, geskenke, en lekker kos.  Vir Christene gaan dit oor Jesus wat Homself vir ons gegee het.  Eksodus 30 gee vir ons ‘n paar idees van Kersgeskenke wat ons vir Hom kan gee om dankie te sê.   Die wierook altaar en salfolie (v.1-10, 22-38)…

Lees Verder

’n Spieëlbeeld van Jesus

26 Sep 2015 Geplaas in: Tabernakel

‘n Tydjie terug het ek ‘n video gesien van mense wat ‘n spieël gemonteer het in ‘n reënwoud in Afrika. Luiperds het gegrom, mannetjie gorillas het gestorm, chimpanzees was nuuskierig, ape het geskrik. Die spieël was ‘n presiese beeld van die dier wat homself daarin gesien het, en tog was dit nie die regte dier…

Lees Verder

’n Illustrasie van God se heiligheid

19 Sep 2015 Geplaas in: God, Kruis, Tabernakel

Dalk is hierdie nie ‘n preek wat jy wil hoor of lees nie. ‘Ek soek iets prakties wat my in my omstandighede kan help,’ sê jy. Niks is meer prakties as God nie: sy Wese, Persoon en karakter.   John Piper het eenkeer uit Jesaja 6:1-8 oor God se heiligheid gepreek. Na die preek het…

Lees Verder

Lesse oor God uit die tabernakel

14 Sep 2015 Geplaas in: God, Tabernakel

  Die kerkvader Origenes (185-254 n.C.) het die allegoriese metode van Skrif interpretasie populêr gemaak.[1] Hy het geglo dat elke teks ‘n letterlike betekenis het, maar dat daar ook ‘n dieper geestelike betekenis is (allegorie). Allegorie is bv. om te sê die gekoer van die tortelduif in Hooglied 2:12 dui op die apostels se prediking….

Lees Verder

’n Prentjie van Jesus

29 Aug 2015 Geplaas in: Aanbidding, Christus, God, Kerk, Tabernakel, Tiendes en offergawes

Ek het gesien hoe man ’n onder vyf minute met dowwe oranje op ‘n groot swart bord verf. Die prent wat hy geverf het was onderstebo. Toe hy die bord omdraai, was dit Jesus se gesig met ‘n doringkroon op sy kop. Hy het nie die detail ingevul nie, maar met breë stroke geverf. Tog…

Lees Verder