Die Heilige Gees: Geesvervulde prediking

14 Mar 2023 Geplaas in: 1Korintiers 2:1-5, Prediking en roeping

1Korintiërs 2:1-5 Geesvervulde prediking is nie passievolle geraas nie. Jonathan Edwards was ’n besadigde prediker. Hy het sy preke nie vervelig afgelees soos party dink nie. Ja, hy was rustig, maar hy was ook diep ernstig. Onder sy prediking het die Here honderde mense tot bekering gebring.1 As ’n man vol van die Gees, het…

Lees Verder

Die Heilige Gees: Doping in die Gees

21 Jan 2023 Geplaas in: 1Korintiers 12:13a, 1Korintiers 12:13a, Doping in die Gees

1Korintiërs 12:13a In 2009 het ’n man ons gemeente besoek en ’n afspraak met my gemaak. Hy het onder meer van die tweede genadewerk gepraat, naamlik dat gelowiges soms lank na hulle bekering in die Heilige Gees gedoop word. Ek het Wayne Grudem se Systematic Theology geraadpleeg en die saak vir myself uitgemaak: elke gelowige…

Lees Verder

Familie, Huisgesin en Huwelik: Skei en Hertrou

4 Sep 2021 Geplaas in: 1Korintiers 7:10-16, Egskeiding

1Korintiërs 7:10-16 Na my vorige preek oor egskeiding het ’n vrou my gekontak en gevra: ‘Wat van die volgende senario?’ As dit by egskeiding, is die gevalle legio. ’n Mens kan nooit in ’n paar preke elke moontlike senario aanspreek nie. Tog kan ons die basiese Bybelse beginsels in verskillende omstandighede toepas.   1. Skei…

Lees Verder

As Jesus nie opgestaan het nie…

28 Mar 2021 Geplaas in: 1Korintiers 15:12-19, Evangelie, Opstanding

1Korintiërs 15:12-19 Rudolf Bultmann (1884-1976) was ’n Duitse teoloog in die vorige eeu. Hy het die bonatuurlike elemente van die Skrif—byvoorbeeld Jesus se wonderwerke en sy liggaamlike opstanding—verwerp en dit as ’n mite bestempel. In ’n poging om die Bybel meer aanvaarbaar vir die moderne wetenskaplike mens te maak, het hy besluit om sogenaamde mites…

Lees Verder

Familie, Huisgesin en Huwelik: Enkelskap

14 Feb 2021 Geplaas in: 1Korintiers 7:25-38, Enkelskap

1Korintiërs 7:25-38 Die meeste getroudes (ek inkluis) verstaan nie die frustrasie en versoekings van enkellopendes nie. Hulle is dikwels eensaam. Hulle word versoek om na pornografie te kyk, of romanse en vroue tydskrifte te lees wat ’n mens seksueel opwek. Hulle word versoek om by iemand in te trek en seksueel losbandig te leef. Hulle…

Lees Verder

Is Jesus vir jou Genoeg?

11 Dec 2020 Geplaas in: 1Korintiers 1:30, Christus, Heiligmaking, Sonde, Verlossing

1Korintiërs 1:30 In die laat 1990’s het ek ’n prediker gehoor sê: ‘Jesus is all you need, but you won’t realize He’s all you need, until He’s all you got. And when He’s all you got, you’ll realize; He’s all you need.’ Alhoewel ek hierdie waarheid lankal geken het, het dit die afgelope week vir…

Lees Verder

Persoonlike Probleme: Vooroordeel en Agterdog

2 Oct 2020 Geplaas in: 1Korintiers 4:1-5, Vooroordeel en Agterdog

1Korintiërs 4:1-5 Die Engelse woord vir vooroordeel is ‘prejudice’. Miskien het jy die woord gehoor in Jane Austen se boek, Pride & Prejudice. Om bevooroordeeld te wees, beteken dat jy iemand oordeel nog voordat jy iets van hulle weet. Jy oordeel hulle met ander woorde as goed, of sleg op grond van iets uiterlik: hulle…

Lees Verder

Wie is jy werklik?

13 Dec 2019 Geplaas in: 1Korintiers, 1Korintiers 6:9-11, Belydenis en bekering, Homoseksualiteit, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Sonde

1Korintiërs 6:9-11 Baie mense wat bely dat hulle Christene is, weet nie mooi wie hulle is nie. Party van hulle lewe in sonde, maar glo vas dat hulle hemel toe gaan. Ander het regtig verander, maar het ‘n identiteitskrisis. T.s.v. die feit dat hulle hulle bekeer het, verwys hulle nog steeds na hulself as alkoholiste,…

Lees Verder